Die nuwe normaal

July 12, 2020
Hoe lyk die nuwe normaal na COVID-19? Keer alles net terug na hoe dit oorspronklik was of neem ons 'n besluit om 180-te draai? Om 'n omkeer te maak en…
Haggai, 'n klein profeet wat net in 3 maande geprofeteer het, het groot verandering mee gebring in sy nasie en sy land. Ons kyk verder na die profete wat hulle…
Ons sê gewoonlik jou kar moet reg ge-"tune" word. Wanneer hy nie ge-"tune" is nie, dan klink hy net nie reg nie. Al het die kar petrol, tyres, 'n stuurwiel…
Pinkster Sondag - Presies die dag wat die Heilige Gees uitgestort was.  Nadat daar omtrent so 120 bymekaar bymekaar was, in die bokamer, besig om te bid! Besig om te…
Toe Jesus aangestap gekom het na die waters waar Johannes besig was om mense te doop, het Johannes dalk gehoop dat hy deur Jesus gedoop sou word. Dit was dalk…
Gehoorsaamheid kweek volhardheid. Wanneer ons gehoorsaam is aan God se Woord dan ontwikkel ons 'n sekere diepte wat nie deur enige iets verander kan word nie. In Matteus gee Jesus…
Ons moet leer om te sien EN te glo! Baie van ons het al aangeleer hoe om dinge raak te sien, maar min van ons glo wat ons sien. Dit…

Sien is glo

May 3, 2020
Jou perspektief is bitter belangrik vir jou geloof. Dit wat jy in die Gees sien, het meer krag as die fisiese wat jy om jou raaksien. Jy moet jou bril…