Ons hou kerk - aanlyn!

Diensbaarheid

(Deel 2)

Want dis hoe God ons gemaak het

Diensbaarheid

14.03.2021

Diensbaarheid

07.03.2021

Diensbaarheid

(Deel 1)

Die gemeente word nie gebou uit jou slaap kamer uit, in jou pjamas met jou selfoon in jou hand nie. 

Familie

(Deel 4)

Jy, as kind van God, is die lig van die wêreld. Dit is ons plig om uit te staan van die wêreld af

Familie, Jesus, Here, God, Drie enigheid, Geestelike familie

28.02.2021

Familie, Jesus, Here, God, Drie enigheid, Geestelike familie

21.02.2021

Familie

(Deel 3)

Ons moet opstaan & uitstaand soos wat God dit bepaal het in ‘n tyd soos hierdie. Ons moet heers!

Familie

(Deel 2)

Waar staan man & vrou in die skepping van God. 

Familie, Jesus, Here, God, Drie enigheid, Geestelike familie

14.02.2021

Familie, Jesus, Here, God, Drie enigheid, Geestelike familie

07.02.2021

Familie

(Deel 1)

Familie is die sterkste bou steen van ‘n geemenskap. Net so ook ‘n sterk geestelike familie!

Merke, gereed, gaan!

(Deel 5)

Dis tyd vir jou om op te staan, uit te staan en ‘n verskil te maak.

31.01.2021

24.01.2021

Merke, gereed, gaan!

(Deel 4)

Volg God. Staan vas op dit wat Hy jou gee om te doen en te wees.

Merke, gereed, gaan!

(Deel 3)

“En dit is die ewige lewe, sodat hulle U kan ken…”

17.01.2021

10.01.2021

Merke, gereed, gaan!

(Deel 2)

“Die oog gevestig op Jesus, die leidsman en voleinder van ons geloof…”

Merke, gereed, gaan!

Dis belangrik om reg te begin…

03.01.2021

27.12.2020

Wapenrusting van God

God gee aan ons wapens om die vyand te weerstaan, te verslaan en vir ons om ook staande te bly!

Kersdiens 2020

“Christ is the reason for this season.”

25.12.2020

20.12.2020

Oorvloed

(Deel 3)

Die plek van ongemaklikheid staan net voor die deur van God se heerliheid. Jy moet bereid wees om die deur oop te maak en in te stap.

Geloftediens

Hier staan ons voor die heilige GOD van hemel en aarde om ‘n gelofte aan Hom te doen dat as Hy ons sal beskerm…

16.12.2020

13.12.2020

Oorvloed

(Deel 2)

Die oorvloed van God word nie gemeet aan ons vermoëns nie, maar eerder aan die volume van ons houers.

Oorvloed

(Deel 1)

Ongeag wat jy bepaal, ongeag wat jy dink, daar is ‘n deur met die naam oorvloed op wat wag vir jou om deur te stap.

06.12.2020

29.11.2020

God se goedheid

(Deel 4)

God se goedheid volg ons! Dit staan is los van ons wil.

God se goedheid

(Deel 3)

Giddeon Mindset – Sien is glo! Maar dit is eintlik anders om. Glo is sien!

22.11.2020

15.11.2020

God se goedheid

(Deel 2)

God se goedheid volg ons! Dit staan is los van ons wil.

God se goedheid

(Deel 1)

God se goedheid is nie ‘n wat Hy doen nie, maar eerder in wie Hy is.

08.11.2020

18.10.2020

God kan!

(Deel 3)

Ons as gelowiges moet aanhou en deur druk.

Soos Dawid 22-jaar vasgehou het aan die belofte wat by sy pa se huis in privaat gebeur het, waar Samuel hom salf as koning. Dawid het nooit opgehou glo dat God dit ‘n realityd sal maak in sy lewe nie.

God kan!

(Deel 2)

God kan…. en Hy gaan!!!!

25.10.2020

18.10.2020

God kan!

(Deel 1)

God salf vir Dawid as koning. Uit al sy broers uit, kies God vir Dawid om die koning te word. En dit gebeur alles voordat Dawid vir goliat oorwin het.

Jesus is genoeg

“Hoekom is ons land so deurmekaar as ons ‘n bevolking het wat 80% van die bevolking sê hulle is Christene?”

– Gawie Pretorius

27.09.2020

20.09.2020

'n Maaltyd van Oorwinning

(Deel 1)

Wat beteken die nagmaal vir jou? Watter heilige krag is daar aan verbind wanneer ons nagmaal gebruik?

'n Maaltyd van Oorwinning

(Deel 2)

“Die nagmaal behoort nie aan ‘n kerk of instansie nie. Jesus het dit ingestel vir jou en my.”- Gawie

13.09.2020

06.09.2020

'n Maaltyd van Oorwinning

(Deel 1)

Ons kan elke dag God se teenwoordigheid ervaar. Dit is nie nodig om dit net eenkeer ‘n maand te doen nie.

Hy vra ons: ” Hoeveel wil jy hê?”

Oorgegee

Aan wie gee jy jouself oor?

God vereis dat mens Hom volg. Dis wat hy vir die ryk jong man gesê het. Dis wat hy vir een van sy disippels gesê het.

30.08.2020

Shepherd, Herder, Here, Jesus, Christus, Christ, Sheep

23.08.2020

Die Here is my herder

(Deel 3)

“U berei die tafel voor my aangesig, teenoor my teëstanders…”

Daar is ‘n innerlike verandering wat plaasvind in Dawid vanaf Vers 4 na 5. Hy word ‘n posisie geoffer by die tafel en God posisioneer Dawid sodat die wêreld kan sien wie sy God werklik is.

Die Here is my herder

(Deel 2)

“WANT ek skaam my nie oor die evangelie van Christus nie, want dit is ‘n krag van God tot redding vir elkeen wat glo, eerste vir die Jood en ook vir die Griek.” – Romeine 1:16

God is getrou! Dit wat Hy sê; sal werklikheid word. Sy Woord is vol bewyse daarvan.

Shepherd, Herder, Here, Jesus, Christus, Christ, Sheep

16.08.2020

Shepherd, Herder, Here, Jesus, Christus, Christ, Sheep

09.08.2020

Die Here is my herder

(Deel 1)

“Die Here is my herder, niks sal my ontbreek nie.”

Dawid skryf hierdie psalm uit sy ondervinding uit. En die skrif gedeeltes let daarop dat ons Sy stem moet ken en dat ons Hom moet volg. Ons moet nie vreemde stemme volg nie.

Getroue vs Gehoorsame God

“WANT ek skaam my nie oor die evangelie van Christus nie, want dit is ‘n krag van God tot redding vir elkeen wat glo, eerste vir die Jood en ook vir die Griek.” – Romeine 1:16

God is getrou! Dit wat Hy sê; sal werklikheid word. Sy Woord is vol bewyse daarvan.

02.08.2020

26.07.2020

Tot dan sal ek getrou wees

God het jou gekies! Hy het jou by die naam geroep!

Soos in die tyd van Samuel, was dit getrouheid teenoor God wat die seëning oor Samuel se lewe laat seevier het. Dis tyd om op te staan en uit te staan. Om tot die dood toe getrou te wees aan die Waaragtige, drie enige God.

Jy moet meet maat

Dis tyd dat ons meet, want met hierdie selfde maat waarmee ons meet, sal vir ons gemeet word.

Gedurende Jesus se lewe op aarde het hy so baie van “die maat waarmee jy meet” gepraat dat Matteus, Markus en Lukas daaroor geskryf het!

19.07.2020

12.07.2020

Die nuwe normaal

Hoe lyk die nuwe normaal na COVID-19?

Keer alles net terug na hoe dit oorspronklik was of neem ons ‘n besluit om 180-te draai?  Om ‘n omkeer te maak en verander te bring, nie net in ons lewens nie, maar ook vir generasies wat kom moet ons drie waarhede besef

Herbou die toekoms

(Deel 3)

Dis belangrik om God te hoor en dan te doen!

Ons moet oppas wat ons hoor, maar ook hoe ons hoor. Dit uiters belangrik vir ons om nou MEER AS OOIT nougeset te handel volgens God se Woord

05.07.2020

27/06/2020

Herbou die Toekoms

(Deel 2)

Wat beteken dit werklik om jou toekoms te herbou?

Haggai, ‘n klein profeet wat net in 3 maande geprofeteer het, het groot verandering mee gebring in sy nasie en sy land.

Herbou die toekoms

(Deel 1)

Kom ons maak ‘n verskil met dit wat God in ons hand sit!

Ons moet fokus om ‘n beter toekoms te bou. Ons moet klaar maak met dit wat dood is, sodat die Here die dinge wat dood gegaan het (die droom, die passie wat daar was) kan opwek

21.06.2020

14.06.2020

Opgelyn vir God se Heerlikheid

Ons almal weet ‘n kar moet ge-“tune” wees sodat hy reg funksioneer.

Net so moet ons ge-“tune” wees op die regte frekwensie. Die frekwensie van waarheid wat God se woord is. Wat kan ek en jy doen om in-“tune” te bly en God se wil op aarde uit te leef?

Die Heilige Gees vir jou

Vandag is dit die dag wat dit gebeur het!

Wat God se beloftes teenoor die dissipels ‘n werklikheid geword het. Die Heilige Gees is uitgestort en dit was wonderlik!

31.05.2020

24.05.2020

Merk van gehoorsaamheid

“…op hierdie manier moet ons aan die wil van God voldoen.”

Toe Jesus aangestap gekom het na die waters waar Johannes besig was om mense te doop, het Johannes dalk gehoop dat hy deur Jesus gedoop sou word. Maar die werklikheid was dat God ander planne in stoor gehad het.

Die oes gewortel in diepte

In Matteus gee Jesus die vergelyking van die saad wat op verskillende plekke val en die gevolg daarvan.

Waar val die saad in jou lewe? Is jou wortels diep geanker in Christus en Sy Woord?

Jesus, Hope, Joy, Life, Freedom, Vrede, Hoop, Liefde, Lewe, God, Christus, Christ, Harvest, Oes

17.05.2020

God, Jesus, Vader, Geestelike oë, Oog, Hoop, Lewe, Life, Hope, Freedom, Peace, Liberty, Jessus

10.05.2020

Sien is glo

(Deel 2)

Ons moet leer om te sien EN te glo!

Baie van ons het al aangeleer hoe om dinge raak te sien, maar min van ons glo wat ons sien. Ons moet toe laat dat die Woord van God ons van binne na buite form.

Sien is glo

Jou oog is ‘n hoogs gespesialiseerde orgaan vir ‘n hoogs gespesialiseerde funksie.

Soos wat ons oog ons help in al die natuurlike funksies is dit baie belangrik om die vermoë aan te leer om in die gees te kan sien.

God, Jesus, Vader, Geestelike oë, Oog, Hoop, Lewe, Life, Hope, Freedom, Peace, Liberty, Jessus

03.05.2020

26.04.2020

Nuwe Lewe in Oorwinnig

(Deel 2)

God is nie van plan om jou halfpad alleen te los nie (Fil 1:6)

Besef jy dat jy “…meer as oorwinnaar is…” deurJesus Christus wat jou die krag gee?


Die dood het GEEN KRAG NIE!!

Nuwe Lewe in Oorwinning

(Deel 1)

Die dood het GEEN KRAG NIE!! As oorwinnaars is ons veronderstel om in hierdie oorwinning te leef. Die Woord van God is baie duidelik oor die oorwinning wat ons as Kinders van God het. Dit alles deur Jesus Christus wat vir ons die volmaakte prys betaal het.

19.04.2020

12.04.2020

Die Opstanding!

“He is risen!”
Sonder die opstanding was daar geen krag nie. God het Jesus op die 3de dag uit die dood uit opgewek om vir ewig te heers oor die dood. Ek en jy kan dit ook doen!

Deur die opstanding is daar verlossing vir elkeen.

Die kruis vandag!

Wat beteken die Kruis vandag vir jou as Kind van God? Het die kruisiging van Jesus krag in vandag se lewe? Die kruis is ‘n symbool van hoop. Die kruis dra sy eie boodskap.
En soms hoef jy nie veel te sê wanneer jy die kruis dra nie.
Die belangrikste gebeurtenis vir ons as Kind van God‼️

10.04.2020

05.04.2020

Jy is die lig!

Wat beteken COVID-19 vir jou? Is dit ‘n middel van vrees en angs in jou lewe? Sê die Woord van God nie vir ons dat ons die lig van die wêreld is nie. Wanneer ons heers oor ons vrees kan God se heerlikheid in ons en deur ons skyn. Dan kan Sy lig deur ons skyn om ‘n antwoord en oplossing vir hierdie gebroke wêreld te wees. Kom hoor hoe jy die lig van die wêreld behoort te wees, in woord en daad. 

Jy moet heers!

Leef jy in vrees? Voel jy oorwelding met die nuus en negatiewe boodskappe wat versprei op sosiale media? Veral in die tydperk van COVID-19. Wonder jy wat om te doen? Of self hoe om dit te doen? Kom hoor hoe jy kan heers oor jou omstandighede.

29.03.2020

Kom in kontak met ons